Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Die markplek Die markplek het gewoonlik vanaf die poort gestrek. Hier het ook die owerhede hulle sittings gehad (Handelinge 16:19). Die inwoners het hier hulle ware verkoop en koopmanne van ver was hier bedrywig. Die mark was elke dag van...
Die sentrum van ‘n woongebied Water was die hartaar van dorpe en stede. Die waterput was ‘n eerste vereiste vir enige groepie om saam te leef. Mense het daagliks met hulle emmers (van velle gemaak) of kruike na die waterput...
Toe die vroegste mense begin het om die grond te bewerk, het hulle skuilings soos grotte verruil vir areas met meer vrugbare grond waar daar ook water beskikbaar was. Soms het dit tot botsings gelei met ander nomadiese groepe wat...
Interessante Skrifgedeeltes Koop 1 Korintiers 6:20; 7:23; vgl ook Galasiers 3:13. “Julle is gekoop”. Paulus wend die woord “koop” hier figuurlik aan. Natuurlik is hier geensins sprake van enige geldtransaksie nie. In die Middeleeue is hierdie teks heeltemal verkeerd geïnterpreteer...