Gebruike en Gewoontes in die Bybel: Vakmanne en Bedrywe(3)- Hennie Stander
Die versiering van potte Nadat die bakke en kruike op die wiel gemaak is, is dit eenkant gesit om te verhard. Wanneer dit droog geword het, kon enige verlangde versiering daarop aangebring word. Daar was verskillende metodes waarvolgens dit versier...