Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Toe die antieke mens nog in grotte gewoon het, het by sy voedsel verkry deur to jag of deur wilde diere met strikke te yang. Met die ontwikkeling van die landbou, toe dit besef is dat die saad op een...
Interessante Bybelgedeeltes ‘n Volmaakte offerande Numeri 19:2. Die Wet het bepaal dat slegs ‘n koei wat nog nooit ‘n juk opgehad het nie, toegelaat was om as ‘n offerande gebring te word. Die rede hiervoor was omdat die offerkoei nog...
Vyebome Vye is as een van die seëninge van die Beloofde Land voorgehou (Deuteronomium 8:7-9). Die manne wat deur Moses uitgestuur is om Kanaän te gaan verken, het onder andere vye met hulle saam teruggebring (Numeri 13:23). Vyebome is van...
Olyfolie Groot sorg is aan die dag gele om die olyfolie te suiwer. Daarna is dit in kruike en leersakke gebêre. Olyfolie is soos botter en kookvet gebruik en was ‘n belangrike bestanddeel van die daaglikse dieet (vgl Esegiël 16:13)....