Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Hebron en Berseba As ‘n mens effens suid-wes van Jerusalem verby Betlehem reis, kom die pad eindelik by Hebron en later by Berseba uit. By Hebron is Abraham en Sara begrawe. Onder ‘n gebou wat tans ‘n moskee is, maar...
In die hoofstuk oor Jerusalem is reeds op verskeie toeriste-aantreklikhede gewys. Daar is egter baie meer in die hele Israel wat veral die Bybelleser sal interesseer. Naby die Dooie See Van Jerusalem kan ‘n mens na Jerigo reis en...
Die teater Groter sentra het in die Nuwe Testamentiese tyd ‘n amfiteater met ‘n verhoog vir die opvoering van dramas gehad. Dit was ‘n baie populêre gebeure in die Griekse kultuur en na Aleksander die Grote se verowering van byna...
Atletiek as sport Met atletiek het ons ‘n heel ander prentjie. Hier is ons volkome op die terrein van vryetydsbesteding. Daarom is dit ook begryplik dat daar so goed as geen spoor van atletiek in die Ou Testament is nie...