Tagged: Gebruike en Gewoontes in die Bybel
Hebreeuse musiek ‘n Besonder interessante aspek van Hebreeuse musiek was dat daar meer klem op ritme as op melodie gelê is-trouens daar was min melodie in terme van moderne westerse musiek. Tog was daar wel populêre melodieë en in die...
Musiek Musiek het ‘n groot rol in godsdiens en in blote vermaak gespeel. Musikante was altyd beskikbaar. Reeds in Genesis 4:21 lees ons van Jubal wat die stamvader was van diegene wat op die lier en die fluit gespeel het....
Skilderye en beeldhouwerk In die huise van welgestelde Grieke, Romeine en sommige ander volke is dikwels muurskilderye aangebring wat deur kunstenaars geverf is en tonele uit die geskiedenis, godsdiens of teater voorgestel het. Beeldhouwerk was veral gewild. Eksodus 20:4 en...
Boeke Boeke was nie in die antieke wêreld so volop soos vandag nie. In Egipte was daar wel ‘n biblioteek en in die tempels is boeke gehou. Laasgenoemde was almal natuurlik godsdienstige boeke. Die Jode van ouds het sovêr bekend...