Vraag oor Openbaring 22-12 – Johann Voges
‘n Leser vra Wat beteken ” Die Here kom met sy loon om elkeen te beloon volgens sy dade” Antwoord Dr Johann Voges Antwoord In Openbaring 22:12-19 is daar sewe uitsprake van Jesus. In die eerste ses is die fokus...