Tagged: selfmoord

image_pdfimage_print

Selfmoord – Hermie van Zyl

Johan vra: Wat is die”Bybelse beskouing oor selfmoord”? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Die vraag na ‘n “Bybelse beskouing oor selfmoord” veronderstel soms dat daar ‘n eenvoudige, klinkklare en ondubbelsinnige antwoord is. Maar soos met baie etiese aangeleenthede gaan...

Ek oorweeg selfmoord

Ek oorweeg selfmoord – Kobus Kok

‘n Leser vra:

Ek worstel al ‘n geruime tyd (sedert my beste vriend en vertroueling se dood) met die idee van selfmoord en oorweeg dit sterk. Inteendeel ek neem myself kwalik omdat ek nie die aand van sy dood ook my lewe beëindig het nie. Ek het hom voorberei vir sy graf en ook begrawe. Ek is n kind van die Here en het totaal die lus om te lewe verloor. Mense het totaal en al hul rug op my gedraai na sy dood en het die kerk ook nie enige simpatie getoon nie, maar net veroordeling! Daar is vir my geen sin om verder te lewe nie. Sal God nog genade teenoor my betoon?

image_pdfimage_print