Author: Coen Slabber

image_pdfimage_print

Is God afwesig?

Is God afwesig? Tussen 8:34 en 10:6 word God glad nie mt sy persoonlike verbondsnaam vermeld nie. Die is di beeld van ‘’n samlewing en leier wat God probeer uitdruk – Hy word nie aanbid of oorweeg nie. Beteken dit...

Wat het tieners nodig in ‘n kerk?

Wat het tieners nodig in ‘n kerk? Dit is ‘n moeilik vraag, want waarna mense soek in ‘n kerk berus dikwels op persoonlike smaak. ‘’n Plek met Jesus As hulle nie vir Jesus in die kerk ontmoet nie, mors hulle...

Facebook En die Kerk

Facebook En die Kerk Wil jy klimaatsverandering stop? Wil jy geneesmiddels ontwikkel sodat mense nie siek word nie? Wil jy sulke idees soos ‘n universele inkomste ondersoek sodat almal finansieel in staat is om nuwe dinge te probeer? Mark Zuckerberg,...

Die gevaar van sukses

Die gevaar van sukses Gideon se behoefte aan respek en eer en sy woede as hy nie kry wat hy dink hom toekom nie, was omdat Hy verslaaf en afhanklik van sukses geword het. Sukses kan maklik veroorsaak dat ons...

image_pdfimage_print