Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Anna vra: Verduidelik aan my die verskillende hemele, asb. Baie dankie. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: In die Ou Testament is sprake van 3 hemele: Die Israeliete se wêreldbeeld was van ’n reeks koepels oor die aarde, koepels wat op...
Jan vra: Eksodus 32. Moses is op die berg en keer nie terug nie. Die Israeliete raak ongeduldig en hulle dwing Aäron om vir hulle ‘n god te maak. Hy maak ‘n goue kalf en ek wonder om watter rede...
Michele vra: Hier is n man wat n praatjie gaan hou oor wat hy deurgemaak het in die hel. Ek is bietjie skepties daarvoor maar aan die ander kant sal ek graag wil hoor. Is dit moontlik dat mens onmiddellik...
Giepie vra: Watse grade van geloof kry mens? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: Die vraag impliseer ‘n algemene wanpersepsie oor geloof: dat geloof ‘n goeie werk of prestasie van die mens is. En soos wat mense verskil – almal...