Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
‘n Leser vra: Ons bly in ‘n klein plattelandse dorpie. Ons kerk is maar klein en ons gemeenskap nie welaf nie. Ons sit met ‘n groot probleem, met mense wat sê hulle is lidmate van die kerk, maar slegs kerk...
Jan vra; Dit lyk vir my of die vyfvoudige bediening waarna Paulus verwys iewers langs die pad prominensie verloor het behalwe vir die hedendaagse selfaangestelde “profete” met dieselfde titel. Wat ek graag wil verneem is hoe die besondere gawes in...
‘n Leser vra: My kinders 15 en 13 seun en dogter Ons lees deur Levitikus, al die offers Hoe verduidelijk ek die toepassing daarvan op ons hedendaagse lewe aan hulle? Antwoord Prof Herrie van Rooy antwoord: Die saak van die...
‘n Leser vra: In die begin het die Heilige Gees oor die donker waters gesweef; in Handelinge is die Heilige Gees oor die mens uitgestort. In die Nuwe Testament het die Heilige Gees soos n duif op Jesus gekom met...