Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Jan vra: Hebreërs 11 praat oor die geloofshelde wat, alhoewel hulle almal deur die geloof getuienis ontvang het, het hulle die belofte nie verkry nie, (40) omdat God iets beters oor ons beskik het, sodat hulle nie sonder ons volmaak...
Ester vra: Ek weet in die Bybel word daar baie gepraat oor toetsing van jou geloof. Waarom is dit nodig dat God ons geloof gedurig moet toets. Jesus sê tog dat as jy Hom aangeneem het en jy gered is,...
Willie vra: Kan n mens sê dat die Heilge Gees die Kerk vandag minder leiding gee as byvoorbeeld die gemeente van Efese? Indien dit wel so is lê die fout by die Kerk? Wat het ons gedoen om dit te...
‘n Leser vra: ‘n Lidmaat worstel met familie wat aan ‘n “kultus” behoort. Hoe weet mens? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Die woord kultus word gebruik vir die verskillende maniere en gebruike om God mee te dien. So het...