Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
‘n Leser vra: ‘n Lidmaat worstel met familie wat aan ‘n “kultus” behoort. Hoe weet mens? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Die woord kultus word gebruik vir die verskillende maniere en gebruike om God mee te dien. So het...
Celesté vra: Ek wil graag weet, ons twee dogters is serebraal-verstandelik gestrem. Hulle kan niks vir hul self doen nie en is in rystoele en kry ook epileptiese aanvalle. Ek moet hulle 24/7 versorg. Die jongste een kry die grandmal...
Celestè vra: Ek wil graag die tiende of 10% van jou inkomste en die offerande beter verstaan. Ek wil graag weet as jy inkomste verdien en jy kry ‘n sekere bedrag en die besigheid trek WVF (UIF) en polisgeld af,...
Ek weet daar is verse in die Woord wat my “verkeerd” gaan bewys, maar ek kan dit nie insien nie. Hoe kan jy “in die gees” by iemand wees? As dit so is, moet jy mos kan weet wat gesê...