Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Leser vra: Ek is so huiwerig om hierdie vraag te vra. Ek voel dat ek dalk baie selfsugtig sal voorkom, en miskien is ek selfsugtig. Ek en my man werk albei. Alhoewel ons dit finansieel kan bekostig dat ek by...
Patrys vra: Jy hoor dikwels iemand sê dat hy God seën of in Engels “Lord we bless your name” My kontensie is dat die mindere nie die meerdere kan seën nie. Dit klink vir my erg aanmatigend. Ek kan derhalwe...
Christel vra: Ek het ‘n worsteling met God se Orde in die Huwelik. Volgens my (as ek dit met ‘n sambreel kan voorstel). Is God die “sambreel” . Dus God eerste, DAN die man (as “provider & protector”), dan die...
Willie vra: In Openbaring verskyn ‘n Engel aan Johannes en openbaar baie dinge wat soms moeilik verstaan word. Daar word in Hoofstuk 20 tot 22 geskryf van die eerste opstanding / die tweede dood / die laaste oordeel en ‘n...