www.bybelkennis.co.za Blog
10:9 Die dag na Kornelius se manne uit Sesarea vertrek het, teen die sesde uur (ongeveer 12 uur die middag volgens Westerse rekening) klim Petrus op met die trappe aan die buitekant van die huis om op die tipiese plat...
Van: Michele Onderwerp: Mense ná die sondvloed Boodskapteks: As ek reg verstaan, was dit net Noag se familie in die ark. Waar het al die mense en nasies dan later vandaan gekom? Antwoord Voor ek by die spesifieke vraag en...
Michele vra: Wat stel die Menorah voor in die Bybel? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Menorah is die Hebreeuse woord vir ‘kandelaar.’ Dit is die goue kandelaar met ses arms wat uit die middelste stam spruit, drie aan elke kant,...
Susan vra: Waar staan dit in die Bybel dat jy nie ‘n mikro skyfie onder jou vel mag laat aanbring nie vir betaal van goedere nie Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Dit staan nie in die Bybel nie. Wat wel...