Johannes en Maria – Francois Malan
Anel vra: Wonder nog altyd hoekom Jesus aan die kruis vir Johannes die dissipel gevra het om na Maria te kyk. (of so lyk dit). Was die gebruik nie dat sy deur haar ander seuns versorg sou word nie? Waarom...

10:1 Die laaste woord waarmee Lukas hoofstuk 8 afgesluit het was Sesarea. Nou tel Lukas die draad van sy verhaal op in Sesarea, die stad wat Herodes die Grote van 25-13 v.C. herbou het van ’n klein dorpie tot ’n...
9:32 Petrus het rond beweeg en van tyd tot tyd deeglik huisbesoek gedoen, die man wat deur die Here as herder van die skape aangewys is in Joh 21:15-17. So het hy ook van Jerusalem se berge afgegaan na die...
9:26 Na sy ontsnapping uit Damaskus gaan Saulus na Jerusalem. In Galasiërs 1:18 sê Paulus dat hy daarheen gegaan het om Sefas te ontmoet, waarskynlik omdat Sefas die hele tyd saam met Jesus was tydens sy bediening, en leiding geneem...