www.bybelkennis.co.za Blog

‘n Nuwe Naam

‘n Nuwe Naam – Francois Malan

Clive vra: 

Die beloftes aan die gemeente van Filadelfia is onder andere “..En Ek sal ook my eie nuwe Naam op hom skrywe. ” Wat sou die nuwe Naam wees/ beteken ?

milanie_boeke_advertensie

Laat sy Liefde jou Lei: Die Duif se stem …

Laat sy Liefde jou Lei: Die Duif se stem … Milanie Vosloo

‘n Week later het hy nog ‘n keer die duif uitgelaat, maar hierdie keer het dit nie na hom toe teruggekom nie. Genesis 8:12

Dit was ‘n gewone, vaal duif wat ‘n waterskeidingsrol in Noag se lewe gespeel het. Noag moes weet wanneer dit veilig is om die ark te verlaat en stuur daarom drie maal ‘n duif op die verkenningstog uit. Die eerste keer moes die duif omdraai omdat hy nêrens staanplek op die watermassas kon kry nie.