www.bybelkennis.co.za Blog
Fleetwood vra: hoe het Jesus Homself in die Evangelies bekendgestel ? Antwoord Prof. Francois Malan antwoord: Eintlik is dit die vier Evangelies wat vertel hoe Jesus Homself bekend gestel het, elkeen met sy eie beklemtoning. Markus wat die eerste Evangelie...
20:27 Die Sadduseërs sê daar is nie ’n opstanding nie (vgl. Hand 4:1-2 vir hulle ontsteltenis omdat Petrus en Johannes die volk onderrig en in Jesus die opstanding uit die dood verkondig; vgl. ook Hand 23:8). Die Sadduseërs het slegs...
Heleen vra: Watter boodskap verkondig die gelykenie en Waarom is die dooi see ‘n Metafoor/Beeld. Wat is die kern vd Gelykenis. Antwoord Prof Herrie van Rooy antwoord: Eseg 47:1-12 is een van die hoogtepunte van die boek. Die gesig van...
20:20 Markus 12:13 en Matteus 22:15-16 begin met ’n sameswering tussen die Fariseërs en die Herodiane. Die Fariseërs was die godsdienstige leiers wat vyandig teen die Romeinse oorheersing was, maar dit verdra het; anders as die Selote wat daarteen baklei...