Die oue weerklink in die nuwe: Die Skepping (3) – Jan van der Watt
Ons gaan verder met ons bespreking van die skepping. Twee punte vra nog ‘n bietjie kommentaar: i) Soos ons gesien het, word die gedagte van die skepping in die Nuwe Testament gebruik om te bewys dat Jesus werklik díe Een...