www.bybelkennis.co.za Blog
Christene volg Jesus uit eie vrye wil Hy sê: “Kom, volg My.” Om ‘n Christen te wees beteken meer as dat ek moreel en intellektueel saamstem met die Christelike onderrig. Christus vra van ons liefde en lojaliteit. Om Hom...
Mense en Redding is ‘n reeks artikels geskryf deur Prof Jan van der Watt. Ons dank aan CUM vir die gebruik van hierdie materiaal. Ons kyk nou na die verskillende maniere waarop redding in die sinoptiese evangelies beskryf word....
2 Pet 3:1-18 (fokus 3:8-13) As ons oorsee gaan leer my vrou eerste hoe om in die vreemde taal te tel. ʼn Mens moet immers kan sê hoeveel appels jy wil hê, uitvind hoeveel dit kos en jou geld reg...
Aanbidding werk wonders In die loflied van Maria lees ons: Ek besing die grootheid van die Here, ek juig oor God my Verlosser … omdat Hy wat magtig is, groot dinge aan my gedoen het (Lukas 1:46 -47. 49)...