www.bybelkennis.co.za Blog
1 Tim 5:17-6:2 (fokus 5:23-25) Wat Paulus in 5:24-25 skryf laat ‘n mens so bietjie ongemaklik voel. Dit is byna of ‘n mens afgeloer word, ja, of “Big Brother” jou dophou. Of jy nou goed of sleg doen, jy sal...
1 Tim 5:1-16 (fokus 5:1-16) Eenkeer hoor ek een broer vir ‘n ander sê: “Met ‘n broer soos jy oorweeg ek dit sterk om myself vir aanneming op te sit”. Ja-nee, om as familie saam te leef is seker nie...
1 Tim 4:1-16 (fokus 4:1-5) Party Christene is super weghardlopers. Hulle is vir alles bang. Jy mag nie dit nie en jy mag nie dat nie en daarheen mag jy nie gaan nie, en so gaan hulle aan. Ons kry...
Sy krag verlaat hom (Rigters 16:13 – 22) Delila besef dat Simson hierdie keer die waarheid gepraat het. Simson besef dat hy vir Delila die waarheid vertel het en moes besef het toe hy wakker word dat sy krag hom...