www.bybelkennis.co.za Blog
1 Tim 3:1-16 (fokus 3:1-7) ʼn Winkelier van plaasbenodigdhede het ʼn vreeslike oulike hond gehad – hy kon net sê “houtpale” of “draad” en dan loop die hond fluks voor die kliënt uit na die pale of draad toe. Nie...
1 Tim 2:1-15 (fokus 2:1-15) Ons moet vir mekaar bid, en dit met oorgawe doen. Ons moet dan ook verwag dat die Here na ons gaan luister. Ons moet sommer by die regering begin en dan almal deurwerk tot by...
Wen argumente en verloor mense Daar is baie boeke wat Christene help om hulle geloof te verdedig maar ons kan nie hierdie antwoorde leer net om argumente te wen nie. Christianity has never made converts primarily by winning arguments but...
Die Bon van ware hoop In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood (1 Petrus 1:3). Ons hoop is nie in dié wat regeer nie of die wette...