www.bybelkennis.co.za Blog
1 Thes 4:13-5:5 (fokus 5:1-5) Christene is toekomsmense. Dit is een van die dinge wat Christene anders maak as ander mense. Christene glo nie in reïnkarnasie waar jy doodgaan en dan maar net weer na dieselfde lewe toe terugkom om...
Die gawes en vrugte van die Gees Simson word deur die Gees van God bemagtig toe hy ‘’n duidend Filistyne doodslaan (Rigters 14). As hy die Here se Gees gehad het, sou ons tog verwag dat hy in heiligheid sou...
1 Thes 4:1-12 (fokus 4:1-8) ‘n Huwelik is harde werk en vat baie energie. Dit vat baie energie om alles te laat werk, maar dan is die goeie vrugte wat jy pluk ook baie. Party mense spandeer ook baie negatiewe...
Sewe dodelike stellings van lidmate Woorde het ‘’n betekenis. Soos lidmate sekere woorde herhaaldelik gebruik, word daardie woorde mettertyd in die prioriteite en passie van die gemeente weerspieël. Daar is sekere sinne of stellings wat skadelik kan wees vir ‘’n...