Ken jou vyande
Ken jou vyande Christus het gekom om twee groot vyande te verslaan: die dood en die duiwel. Die dood is ‘’n harde werklikheid, maar min mense besin oor hulle eie dood. Mense is besig. Koerante moet gelees word, koffie moet...

Kol 3:5-11 (fokus 3:5-11) ʼn Christen is soos iemand wat sy ou klere uitgetrek en nuwe klere aangetrek het (3:9-10). Op ons lewensreis het God vir ons ʼn spesiale stel klere ingepak. Ons moet net seker maak dat ons die...
Kol 2:18-3:4 (fokus 3:1-4) Om op die hoogste punt van die Smokeyberge te kom (die plek kry 90 miljoen besoekers per jaar, meer as enige ander nasionale park in Amerika) moet ʼn mens die laaste kilometer of so klim. Dit...
Kol 2:9-17 (fokus 2:9-17) Reis en rekeninge is groot vriende, dit weet ons. Ons ken daai depressiewe gevoel as ons na ʼn reis of vakansie die kredietkaartrekening kry wat ons laat steier. Daai snaakse vlaggie of lelike poppie wat ons...