www.bybelkennis.co.za Blog
Die hoëpriester Aäron, as lid van die Kehatgroep, was dus ook ‘n Leviet. As broer van Moses en sy direkte helper tydens die uittog uit Egipte word hy volgens Eksodus 28:1 deur die Here aangewys as priester saam met sy...
Men despise religion. They hate it and are afraid it may be true – Blaise Pascal Agt padblokkades op pad na geestelike gesondheid Pediaters moniteer gereeld die ontwikkeling van kinders. In sekere gevalle bevind hulle dat die groei...
Dag 15: Berei voor vir die koms van die Verlosser Die Billy Graham Center for Evangelism het ‘n aantal leraars gekry om vir 25-dae stukkies te skryf vir Advent. Ons gaan oor die volgende 25 dae elke dag een...
A leader … is like a shepherd. He stays behind the flock, letting the most nimble go out ahead, whereupon the others follow, not realising that all along they are being directed from behind – Nelson Mandela. Hoop...