www.bybelkennis.co.za Blog
7:1 Die tweede reaksie op die hoofadjudant se uitdagings kom van Hiskia. Soos sy gesante skeur hy ook sy klere en trek sakklere aan as tekens van neerlaag en rou. Maar anders as sy raadsmanne, gaan hy na die huis...
“The Christian Church does not exist in Heaven, but on earth and in time.” Karl Barth Wysheid (1) Wat is wysheid? Hoe kry ons wysheid? Ek gaan twee blogs aan hierdie vrae spandeer. Om die belang van wysheid...
Expect Satan to tempt you most viciously at those moments and periods when you are seeking God most vigorously. —Jeremy Walker Wat is ‘n dissipel? Hoekom so ‘n vraag? Ons weet tog wat ‘n dissipel is. Die antwoord is...
Pieter vra: Ek het vanoggend ‘n vreemde vraag. Wie is Die Here? (Net in kort, ek is ‘n wedergebore Christen) Ons leer en glo in God drie-enig. God:- Vader, Seun en Heilige Gees. Ons leer dat Jesus is die Seun...