www.bybelkennis.co.za Blog

DIE WÊRELD SAL NOOIT WEER DIESELFDE WEES NIE – Lukas se geboorteverhaal – Jan van der Watt

ii) Die verloop van Lukas se kersverhaal  Lukas se geboorteverhaal lyk heeltemal anders – die donkerte maak plek vir vreugde en lied. Lees Luk 1:5-2:52 en skryf alles neer wat jou in die verhaal tref. ………………………………………………………………………………………………………………………………………. ………………………………………………………………………………………………………………………………………. Die verloop van...

DIE WÊRELD SAL NOOIT WEER DIESELFDE WEES NIE – Die geborteverhaal volgens Matteus (vervolg) – Jan van der Watt

c) ‘n Verhaal in die profesieë van die OT toegedraai  Gaan 1:18-2:23 weer deur en kyk hoeveel aanhalings uit die Ou Testament jy kan kry: …………………………………………………………………………………………………………………………………………. …………………………………………………………………………………………………………………………………………. Elke afdeling van die verhaal bevat ‘n aanhaling uit die Ou Testament:  ...