Die Handelinge van die Apostels: Paulus se derde sendingreis (Hand 18:23) – Francois Malan
18:23 Paulus se derde sendingreis begin ongemerk in die verslag oor die einde van die tweede sendingreis. Daar word net gesê dat Paulus ’n onbepaalde tyd in Antiogië gewerk het in die gemeente wat hom en Silas uitgestuur het op...