www.bybelkennis.co.za Blog
As PAULUS n apostel was,was daar tog 13 apostels. Is it korrek? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Die woord apostel in die Nuwe Testament kom van die Griekse woord apostéllō wat beteken om iemand te stuur of om ’n boodskap...
19:23 Juis in die tyd toe so baie inwoners van Efese en die provinsie Asië tot geloof in Jesus gekom het, so ’n groot groep gelowiges finaal met hulle geskiedenis van toordery gebreek het en hulle toorboeke in die openbaar...
19.11 God het ongewone (wat nog nie beleef is nie) wonders (dunameis bonatuurlike kragte) in Efese deur die hande van Paulus verrig. Die wonders het Paulus se woorde in die lesingsaal bevestig en mense ook na Paulus se besprekings getrek....
19:1 Die hoofstuk sluit by 18:23 aan om verder te vertel van Paulus se derde sendingreis. Terwyl Apollos in Korinthe was, het Paulus deur die hoërliggende binneland van die uitgestrekte Romeinse provinsie Asië gegaan – waarskynlik gestap. Daarna het hy...