Tagged: medewerkers

image_pdfimage_print

Prof Herrie van Rooy

Herrie (Herculaas Frederik) van Rooy is gebore in Kaapstad op 7 Augustus 1949 as die tweede seun van wyle dr en mev AJ van Rooy. Hy matrikuleer in 1967 aan die Hoërskool Menlopark in Pretoria met 5 onderskeidings. Daarna studeer...

milanie_vosloo

Milanie Vosloo

Milanie Vosloo   Milanie Vosloo, ‘n sakevrou, skrywer en ma, is getroud met Johan Vosloo en het twee kinders, Marizelle (22) en Johan (19).  Milanie het groot geword in Windhoek, Namibië waar sy verskeie kere provinsiale kleure vir langafstande behaal...

gustaf_claassen_web

Dr Gustav Claassen

Dr Gustav Claassen     Ek is op 20 Feb 1959 in Johannesburg gebore. Die meeste van my grootword jare spandeer ek in Roodepoort.Ek studeer aan die RAU, UP en Unisa. Tans is ek al 18 jaar in die NG...

image_pdfimage_print