Die oue weerklink in die nuwe: Moses (1) – Jan van der Watt
Dit is interessant om te sien hoe hierdie ‘gesagvolle posisie’ van Moses gebruik word om die grootheid van Jesus te beklemtoon. In Joh 1:17 word daar gesê dat God die wet deur Moses gegee het, maar dat die genade en...