Author: Coen Slabber

image_pdfimage_print

LEER JY GRAAG?

LEER JY GRAAG? Hierdie is ‘’n eienskap wat op elke lewensterrein van waarde is. Mense wat graag leer hoef nie die slimste te wees om te slaag nie. Hulle wil in elke situasie leer. Miskien kan ons baie leer in...

Die gawes en  vrugte van die Gees

Die gawes en  vrugte van die Gees Simson word deur die Gees van God bemagtig toe hy ‘’n duidend Filistyne doodslaan (Rigters 14). As hy die Here se Gees gehad het, sou ons tog verwag dat hy in heiligheid sou...

Sewe dodelike stellings van lidmate

Sewe dodelike stellings van lidmate Woorde het ‘’n betekenis. Soos lidmate sekere woorde herhaaldelik gebruik, word daardie woorde mettertyd in die prioriteite en passie van die gemeente weerspieël. Daar is sekere sinne of stellings wat skadelik kan wees vir ‘’n...

Ken jou vyande

Ken jou vyande Christus het gekom om twee groot vyande te verslaan: die dood en die duiwel. Die dood is ‘’n harde werklikheid, maar min mense besin oor hulle eie dood. Mense is besig. Koerante moet gelees word, koffie moet...

image_pdfimage_print