Author: Coen Slabber

image_pdfimage_print

Miga

Miga Hierdie week gaan ek ‘n paar blogs aan Miga spandeer (Rigters 17 en 18). Ek maak onder andere van Tim Keller se kommentaar :Judges for you (God’s word for you), gebruik.   In Rigters 17 lees ons van Miga....

In Christus alleen

In Christus alleen Is die vyf sola’s deel van die Bybel? John Piper het ‘n nuwe boek hieroor geskryf. Vandag kyk ons na in Christus alleen. Daar is geen ander Naam op die aarde aan die mense gegee, waardeur God...

Is versoening belangrik?

Is versoening belangrik? Daar is drie praktiese implikasies van die leer van versoening   Dit verhoog die persoonlike aspek van God se liefde vir ons Martin Luther het gesê dat die aantreklikheid van die evangelie lê in die voornaamwoorde. Die...

Wees soos Boas

Wees soos Boas Stories oor magtige mans wat swak optree teenoor vrouens is algemeen in ons hedendaagse lewe. Die moderne werkplek is ‘n werkplek vol stories van diskriminasie, hipermanlikheid en teistering. Maar daar is ook uitsonderings van mans wat Efesiërs...

image_pdfimage_print