Paulus se brief aan die Filippense (Fil 1:22-24) – Francois Malan
1:22a ‘maar as ek verder liggaamlik bly lewe, beteken dit dat ek nog verder vrugbaar sal kan werk,’ Die sin is gebroke en moeilik om presies te vertaal. Nadat Paulus duidelik gemaak het dat sy sterwe vir hom ’n wins...