Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Francois vra: Waarom moes Jesus gedoop word en waarom het Hy toe eers die Heilige Gees ontvang ? As drieenige God was die Heilige Gees mos reeds “by” Jesus gewees. Antwoord: Prof Francois Malan antwoord: Johannes die Doper het dieselfde...
Jacqueline vra: Ek wil graag uitvind: As ‘n mens jou bekeer het en jy het die ou mens gelos en ‘n nuwe mens geword onder die bloed van Jesus – wat gebeur as daar ‘n versoeking kom? Ek vra namens...
Leser vra: As ‘n vrou voorheen 4 keer geskei was, maar toe nog nie wedergebore christen nie, toe weer getroud en oppad om te skei, maar nie oor hoerery van enige aard, maar a.g.v baie ongelukkigheid in huidige huwelik, was...
Jan vra: Op die Pinksterdag toe die Heilige Gees uitgestort is, sê Hand 2:5: “En daar het in Jerusalem Jode gewoon, godsdienstige manne, uit elke nasie wat onder die hemel is.” Die getal is ongeveer 16 verskillende tale. En hulle...