Salwing van ‘n huis – Hermie van Zyl
Leser vra: Ons huur ‘n huis, die huis se nommer is 6. Daar is op 3 plekke die nommer 6 aangebring. Die huis binne en buite lyk of iemand kos teen die mure gegooi het. Ek kry vandag die gevoel...
Leser vra: Ons huur ‘n huis, die huis se nommer is 6. Daar is op 3 plekke die nommer 6 aangebring. Die huis binne en buite lyk of iemand kos teen die mure gegooi het. Ek kry vandag die gevoel...
Franco vra: In sy antwoond skryf hy dat “By die skepping het God die Sabbat as gawe aan die mens gegee, nie as ‘n wet nie….” Waar kom prof Francois Malan aan die stelling want volgens Eksodus 20: 9-11 (Die...
Jakob vra: Die erkende, gewone interpretasie van die Skeppingsverhaal hou nog altyd heelwat verskillende strydpunte in tussen mense wat dit letterlik (bv. 6 dae) of nie, vertolk, en selfs ook met evolusie, en ook die erfsonde spruit hieruit voort. Hierdie...
Leser vra: Goeie more, iemand het my nou gevra waar dit in die bybel staan dat iemand sonder n kroontjie nie in die hemel kan ingaan nie. Antwoord: Prof Fancois Malan antwoord: Nee, dit staan nêrens in die Bybel nie....