Category: Algemene Artikels – Bybelse Temas en Sake
Amanda vra: Vriendin van my dogter het toe haar man met breinkanker gediagnoseer is en sy nie kon swanger raak nie, besluit om sy spermselle te vries. Hy is intussen oorlede. Sy het nou sy spermselle laat ontdooi en met...
Jan vra: Christus is uit die dood opgewek as eersteling, daarna dié wat aan Hom behoort by sy wederkoms. Daarna kom die einde wanneer Hy die koninkryk aan sy Vader oorgee, as Hy alle gesag en mag vernietig het. Christus...
Willie vra: Die invloed van die Heilige Gees op die Christene van die vroeë kerk het ongetwyfeld groot veranderinge in mense se lewens teweeg gebring. (Na aanleiding van Galasiërs 3 waar Paulus hulle uittrap omdat hulle so gou begin dwaal...
Petro vra: Is dit noodsaaklik dat ‘n mens die datum Moet kan onthou wat jy die Here aangeneem het as jou Verlosser Kan jy jouself beskou as ‘n wedergeborene sonder om die spesifike datem en tyd te onthou? ANTWOORD Prof...