Die oue weerklink in die nuwe: Moses (3) – Jan van der Watt
Johannes is ook heel positief oor Moses – vir hom is Moses die een deur wie God se wet gekom het (Joh 1:17), met wie God gepraat het (Joh 9:29) en wat ook oor Jesus geskryf het (Joh 5:46). Maar...