Category: Bybelse Temas en Sake
In die vorige artikel het ons gesien dat Abraham die vader van die volk was. b) Abraham wys dat besnydenis nie meer nodig is nie. Besnydenis was natuurlik die teken van die ooreenkoms (verbond) wat God met sy volk gemaak...
Danie vra: Elke keer as ons opgeroep word om te gaan saamtrek oor iets wat ons raak, of daar is een of ander krisis en ons word opgeroep om te gaan bid of om massa-saamtrekke en protesoptredes te hou om...
Kom ons kyk hoe hierdie lyne uit die Ou Testament in die Nuwe Testament oorgaan. a) Abraham word as vader van die ware volk van God gesien en Christene was deel van hierdie volk. Volgens die Nuwe Testament was daar...
Francois vra `n Persoon wat baie lief daarvoor is om voor te gaan met gebed het die gewoonte om die woord “Here” omtrent aan die begin en einde van elke sin te gebruik. Iets soos: “Here, baie dankie Here dat...