Category: Bybelse Temas en Sake
Dwarsdeur die boek Jesaja gaan dit om die Here. Hier praat Hy self en eis dat almal tot ‘n vergelyk met Hom moet kom. Daar is twee moontlikhede: oordeel of versekering. Albei verwys na die Here se alleenheerskappy wat op...
64:8 ‘Maar nou, Here, U is ons Vader! Ons is die (rooi) klei en U is besig om ons te vorm; ons is almal die werk van U hand (die Dooie See Manuskripte lees: hande).’ Alles wat gesê is oor...
Die Hebreeuse teks eindig hoofstuk 63 met vers 19a en begin 64:1 met 63:19b. Die Griekse vertaling, gevolg deur die tradisionele vertalings, begin egter hoofstuk 64:1 met die Hebreeuse 63:19b, en het daarom 12 verse in hoofstuk 64, teenoor die...
Ná die fokus op die Here se goedheid in die verlede en ‘n kort erkenning van hulle opstand teen God (v10), begin die klag nou in alle erns. Die gedig van 63:15 tot 64:12 vleg verskillende temas in die gedig...