Die raad van God – Herrie van Rooy
Jan vra: Amos 3: 7: Want die Here doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie. In ander skrifte word die raad van God ook vermeld: Jes 46: 10: … wat sê My raad...

Die Wes-oewer Noord van Jerusalem gaan ‘n mens deur Samaria na Galilea in die noorde. In Nablus, die Bybelse Sigem, word Jakob se put in ‘n Russies-Ortodokse kerk aan toeriste gewys. Die water is drinkbaar. Die kerk self is onvoltooid...
Hebron en Berseba As ‘n mens effens suid-wes van Jerusalem verby Betlehem reis, kom die pad eindelik by Hebron en later by Berseba uit. By Hebron is Abraham en Sara begrawe. Onder ‘n gebou wat tans ‘n moskee is, maar...
In die hoofstuk oor Jerusalem is reeds op verskeie toeriste-aantreklikhede gewys. Daar is egter baie meer in die hele Israel wat veral die Bybelleser sal interesseer. Naby die Dooie See Van Jerusalem kan ‘n mens na Jerigo reis en...