Category: Bybelse Temas en Sake
1:16-17 dié verse wys die pad terug na die Here en sy riglyne vir die lewe. Dit kom dikwels in Jesaja voor. Jesaja is net so kras in sy oordeel as Jeremia en Esegiël, maar Jesaja is meer onwillig om...
Die deel brei uit op Israel se rebellie teen die Here (Jahweh, die aktiewe teenwoordige ‘Ek is’ wat met hulle ‘n verbond gemaak het). Die uitgebreide gedig is ‘n toespraak in ‘n hofsaak. Die Here kla Israel aan (1:4) met...
Tyd en plek van die visioen (1:1) 1:1 Die visioen (chazoon) beskryf die inhoud van die hele boek tot by hoofstuk 66. Die inhoud van die boek getuig van die teenwoordigheid en doel van die Here (Jahweh die persoonlik aktiewe...
Jesaja (Jahweh het gered, of: Jahweh is my bevryding) het in die 8e eeu v.C. (740 v.C.) begin opgetree as profeet in Jerusalem. Ons weet min oor sy familie: dat hy die seun is van Amos (nie die profeet Amos...