Category: Bybelse Temas en Sake
12:13-14 Die konflik tussen goed en kwaad op aarde word al hewiger. Die vrou as simbool van die kerk gaan egter op ‘n woestyntog, soos Israel se eksodus. Soos die Israeliete die Egiptenaars ontsnap het op die Here se ‘arendsvlerke’...
Die gedeelte oor die oorlog in die hemelruim word hier ingevoeg tussen die twee gedeeltes oor die vrou en die draak se stryd (12:1-6 en 12:13-18). Dit verskaf die perspektief op die kerk se stryd op aarde van Bo af...
Jan vra: Jesus sê vir Nikodemus (Joh 3:3): “As iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie SIEN nie.”
As Nikodemus dit dan soos ‘n natuurlike geboorte verstaan, sê Jesus (v5): “As iemand nie gebore word...
Gaby vra: Ek stap gister in ‘n Woolworths winkel in en sien in hulle vertoonvenster ‘n kennisgewing: “We welcome all our Muslim clients and employees”.
Hoe reageer ek as Christen ? Vermy ek die winkel? Ons Christene is volgens my mening...