Category: Bybelse Temas en Sake
Willie vra: 2 Tessalonisense 2:3 & 4 – Kan julle dalk uitbrei op wie die wettelose mens is , wat die opstand behels? Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Die wettelose mens wat vir die verderf bestem is (letterlik: die mens...
Willie vra: Eksodus 4 :24 ,25,26 – Ek wonder soms hoekom die Here vir Moses wou doodmaak toe hy reeds oppad was . Tydens die opdrag kon God seker vir hom gesê om te onthou dat sy seun nog nie...
5:11-12 Die tweede lied van die engelekoor: Wat Johannes sien word geïnterpreteer deur wat hy hoor. Die sirkels om die troon brei uit tot tienduisende maal tienduisende en duisende maal duisende; ontelbaar baie, soos in Daniël 7:10. Met harde stemme...
5:6 Johannes hoor van die leeu, maar hy sien ‘n Lam, soos een wat geslag is, staan (!). Tussen die troon en die vier lewende wesens en die ouderlinge staan die opgestane Lam. Openbaring gebruik ‘die Lam’ 28 maal (4×7)...