Category: Bybelse Temas en Sake
Pine vra: Psalm 22 – is dit van toepassing op Jesus se lewe? En waar in die Nuwe Testament is kruisverwysings? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord: In die Nuwe Testament is die bekendste verwysing na Ps 22 die aanhaling...
Interessante Skrifgedeeltes Koop 1 Korintiers 6:20; 7:23; vgl ook Galasiers 3:13. “Julle is gekoop”. Paulus wend die woord “koop” hier figuurlik aan. Natuurlik is hier geensins sprake van enige geldtransaksie nie. In die Middeleeue is hierdie teks heeltemal verkeerd geïnterpreteer...
‘n Leser vra: Wat is profetiese aksies? Antwoord Prof Hermie van Zyl antwoord. Profetiese aksies of handelinge hang in die algemeen saam met die optrede en uitsprake van profete. Dit kan dus help om eers ‘n paar algemene opmerkings te...
Die markplek Ons weet baie min van hoe daar op plaaslike vlak handel gedryf is. Daar was gewoonlik ‘n oop plek of vierkant binnekant die stadsmure wat as ‘n markplek gedien het, en die strate wat weg van die markplek...