Category: Bybelse Temas en Sake
Vyebome Vye is as een van die seëninge van die Beloofde Land voorgehou (Deuteronomium 8:7-9). Die manne wat deur Moses uitgestuur is om Kanaän te gaan verken, het onder andere vye met hulle saam teruggebring (Numeri 13:23). Vyebome is van...
Olyfolie Groot sorg is aan die dag gele om die olyfolie te suiwer. Daarna is dit in kruike en leersakke gebêre. Olyfolie is soos botter en kookvet gebruik en was ‘n belangrike bestanddeel van die daaglikse dieet (vgl Esegiël 16:13)....
Sue vra Hoe versoek ‘n mens die Heilige Gees? Is dit dan net die teenoorgestelde van versoening. Is dit dan wanneer mens nie gehoor gee aan God en dit wat die Gees in jou binneste vir jou sê om te...
Japie vra: Wil Johannes iets besonders vir ons gee deur vir kinders ,vaders en jongmense te skryf. Ek sal baie wardeer as u ‘n verduideliking kan gee oor die gedeelte. Antwoord Prof Francois Malan antwoord: Eintlik verwys die drie terme...