Category: Bybelse Temas en Sake
ARGEOLOGIE: GOED OF KWAAD? – Sonet Werner
Wanneer mens die konsep “Bybelse Argeologie” hoor, ontstaan‘n half onwillekeurige gedagte dat die Bybel waar of vals bewys gaan word. Dit is ‘n skrikwekkende gedagte vir enige gelowige wat in enige fase van sekerheid beweeg. ‘n Vraag waaroor elke gelowige geweldig mee kan sukkel: as sekere gedeeltes in die Bybel vals is, hoe kan ons ons geestelike lewe daarop baseer en bou?
Die duiwel versoek Jesus – Francois Malan
Piet vra:
Lukas.4:6 verwys. Satan wil al die mag en koninkryke aan Jesus gee omdat dit aan hom gegee is, maar behoort alles nie aan God wat alles geskape het nie? Kan u verduidelik asseblief.
Stuur die e-pos aan, of … – Kobus Kok
Piet vra:
Gereeld kom daar via Internet en/of selfoon boodskappe van dit of dat sal met jou gebeur as jy die boodskap lees en aanstuur na 10 persone. Is dit enigsins korrek gesien vanuit ‘n Christelike oogpunt , wat is reg en wat nie?
Haggai – Francois Malan
Annamarie vra:
Die boek Haggai, is dit voor of na Jesus se kruisiging geskryf? Hulle praat van die woord van die Here het deur bv Haggai gekom, waar was Jesus dan?