Category: Argeologie

Prof. Daan Pienaar het vir ons ʼn reeks oor Bybelse argeologie geskryf. Ons gaan hierdie reeks elke Maandag, Woensdag en Vrydag publiseer. Na ʼn reeks inleidende opmerkings gaan ons onder andere kyk na grafte en begrafnisgebruike, watersisteme, die ekonomiese lewe en vestingwerke in antieke Israel. Hierdie is baie belangrik vir ons beter verstaan van die Bybel.

image_pdfimage_print
e08

Argeologie – Aspekte van die ekonomiese lewe (2)

Argeologie – Aspekte van die ekonomiese lewe (2) – Daan Pienaar

In hierdie gedeelte word na aspekte van handel gekyk. Daar word gelet op die verskillende metodes van betaal en die algemene produkte wat verhandel is.

w01

Argeologie – Watersisteme

Argeologie – Watersisteme – Daan Pienaar

Een van die belangrikste kommoditeite in dié relatief droë gebied bekend as Siro-Palestina, is water.  Dit figureer betekenisvol in die lewe van die mense van die Bybel en daar kan geen ernstiger saak vir hulle wees nie as die gebrek aan water (vgl. 1 Konings 17; Jeremia 14:1-6; Joël 1:20; Haggai 1:11). Dit is die rede waarom water so dikwels in die Bybel genoem word (vgl. Genesis 18:4; 24:16 vv.; Numeri 20; Psalm 23; 42 ens.).

g01

Grafte en begrafnisgebruike (2)

Grafte en begrafnisgebruike (2) – Daan Pienaar

Ons bespreek grafte en begrafnisgebruike in die tyd van die Nuwe Testament. Ons let op die hantering van die lyk en na rougebruike. Ons sluit af met die verskillende soorte grafte wat gebruik is.

image_pdfimage_print