Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Spreuke: Wat is dwaasheid? (4)

Spreuke: Wat is dwaasheid? (4) Julle onkundiges, hoe lank gaan julle nog vashou aan julle onkunde, gaan die grootpraters hulle pratery geniet en die swape ‘n afkeer hê van kennis? (Spreuke 1:22). Die algemeenste woord wat vir dwase in Spreuke...

Waar is die hemel?

Waar is die hemel? John Piper hanteer ‘n rubriek Ask Pastor John. Hy het die volgende vraag gekry: Waar is die hemel tans?   As ons bid: Ons Vader wat in die hemel is … impliseer ons dat die hemel...

Spreuke: Wat is dwaasheid? (3)

Spreuke: Wat is dwaasheid? (3) Julle onkundiges, hoe lank gaan julle nog vashou aan julle onkunde, gaan die grootpraters hulle pratery geniet en die swape ‘n afkeer hê van kennis? (Spreuke 1:22). Ons kyk vandag na die onkundiges. Dle dwaas...

Christene volg Jesus uit eie vrye wil

  Christene volg Jesus uit eie vrye wil Hy sê: “Kom, volg My.” Om ‘n Christen te wees beteken meer as dat ek moreel en intellektueel saamstem met die Christelike onderrig. Christus vra van ons liefde en lojaliteit. Om Hom...

image_pdfimage_print