Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Wat is dwaasheid? (9)

Wat is dwaasheid? (9) Met die hooghartige spotters dryf Hy die spot, maar Hy is goed vir dié wat beskeie is (Spreuke 3:34). Die spotter grynslag gedurig. Sy talent vir snydende beledigings en skeltaal lyk nogal na intellektuele wêreldwysheid. Agter...

Verlos ons van die Bose

Verlos ons van die Bose In ‘n wêreld waar elkeen op sy regte aanspraak maak, klink die idee van nederigheid baie oud-modies en dwaas. Kan nederigheid werklik die antwoord wees op die gebed: “Verlos ons van die Bose.” Hoe kan...

Wat is dwaasheid? (8)

Wat is dwaasheid? (8) Die onkundiges se dwaling kos hulle die dood, die dwase word vernietig deur hulle selfversekerdheid, maar wie na my luister sal veilig wees en hoef geen ramp te vrees nie (Spreuke 132 – 33). ‘n Teken...

Wat is dwaasheid (7)

Wat is dwaasheid (7) Julle het my raad alles in die wind geslaan, julle wou julle nie laat teregwys nie. Daarom sal Ek lag as die ongeluk julle tref, ek sal met julle spot as die angs julle oorval (Spreuke...

image_pdfimage_print