Category: Coen Slabber se Blog

image_pdfimage_print

Die sola’s van die Hervorming

Die sola’s van die Hervorming Die Hervormers het nie een dag skielik met die sola-gesegdes na vore gekom nie. (solus = alleen of slegs), . Tog was hulle betekenisvol in die Hervorming.. Kom ons kyk na die vyf sola’s van...

Oplossings bring probleme

Oplossings bring probleme Die skrywer van Rigters herinner ons: In daardie tyd was daar nog nie ‘’n koning in Israel nie en elkeen het gedoen wat reg is in sy eie oë (21:25). In die twee laaste hoofstukke het Israel nie...

Vergifnis: Hoe kan ons dit doen? Besef wat vergifnis is. Dit is primêr ‘’n belofte om nie die verkeerde met die persoon te berdE te bring nie – nie met ander nie; en ook nie in jou eie gedagtes nie....

Nou weet ek

Nou weet ek Hierdie week gaan ek ‘n paar blogs aan Miga spandeer (Rigters 17 en 18). Ek maak onder andere van Tim Keller se kommentaar :Judges for you (God’s word for you), gebruik.   In Rigters 17:7 ontmoet ons...

image_pdfimage_print